TESTIMONIALS

Fouche -
Logged - 15th July 2022

Rating 5/5. Dit was awesome. Die huis is baie prakties en goed geleë. Stapafstand van die hoofstrand en baie veilig met alles wat mens nodig het vir 'n kort of lang verblyf. Die agente se diens was puik!